Audrey Totter

Audrey Totter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1917-12-20)20 Desember 1917
Sterfte 12 Desember 2013 (op 95)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Audrey Totter (20 Desember 1917 – 12 Desember 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Postman Always Rings Twice (1946), Lady in the Lake (1946), The Unsuspected (1947), en Tension (1949).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search